Thursday, May 24, 2018
  • Ons visie:

    Om te lewe as nuwe mense vir God en ander.

     

    Ons missie:

    "Ons wil 'n gemeente wees waar mense deur egte geloofsgemeenskap met God en met mekaar toegerus word om as dissipels van Jesus ander ook dissipels van Jesus te maak."

  • 1

Ons gemeenteraad

Ons gemeenteraad Ons gemeenteraad

3 

 

Ontmoet ons gemeenteraad!
Voor van links na regs:
Jean du Toit (Diakonie), Monica Otte (Ouderlinge), Marié du Toit (Uitreik), Corlia de Beer (Kommunikasie), Petro Beukes (J-kids), Huibré Lamprecht (Diensverhoudinge), Erika Esterhuysen (Gasvryheid), Zuretha du Toit Raath (Skriba).
Agter:
Ds Marius de Beer, ds Johan Knoesen (Seniors), Jacques Raath (Toerusting), Manie Coetzee (Nuwe intrekkers), Leon Crewe (Finansies en Admin), Jaco Esterhuysen (Gemeenteraads voorsitter en Erediens), Willie Victor (Gebed).

Afwesig: Lanie Crewe (Barmhartigheid)

 

More in this category: « Ons leraars